Wie is ons?

Ad Vivendumis een van drie Akademiese Studente Vereengings binne die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Hulle verteenwoordig die volgende studie rigtings:

  • Die Skool vir Biologiese Wetenskappe
  • Die Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe (nie Stads- en Streekbeplanning nie)
  • Die Skool vir Landbouwetenskappe