Mafikeng Studierigtings

 

Help om die landbousektor, landboubesigheid en landelike gemeenskappe te ontwikkel.

Landbou Ekonomie en Voorligting

 

Help om met oplossings vir dieregesondheidsprobleme en siektes en voedselveiligheid en sekuriteitskwessies voorendag te kom.

Dieregesondheidstudies

 

Praktiese toepassing van wetenskaplike beginsels vir diereproduksie.

Dierewetenskappe

Binnelandse/gekweekte plante wat vir wins gekweek word

Gewaswetenskappe