SAAWK-student Symposium in Natural Sciences                                28-29 October 2021

 

 

 

SAAWK-studentesimposium in Natuurwetenskappe                          28-29 Oktober 2021

 

 

Donderdag 28 Oktober

ZOOM Skakel:

Topic: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe - Dag 1

Time: Oct 28, 2021 09:00 AM Johannesburg
 
Join Zoom Meeting
 
Meeting ID: 968 6454 1039
Passcode: 205495

Sessie 1

Voorsitter  Prof Rudi Pretorius (UNISA))

09:00 - 09:15

1-01

Opening:  Prof Henning Krieg (Direkteur CRB, NWU)

09:20 – 09:35

1-02

SAAWK- en Simposiumbekendstelling:  Prof Rudi Pretorius

09:40 – 10:00

Sessie 2

Sessie 3

Voorsitter:  Prof Rudi Pretorius (UNISA)

Voorsitter:  Prof Cornie van Sittert (NWU)

2-01

Tanya de Beer (US) – Mikrobiologie

Die gebruik van UVC-lig in die behandeling van binnenshuise lugomgewings vir die verbetering van mikrobiese luggehalte

3-01

Anton Venter (UP) – Voedselwetenskap

Karakterisering, antioksidanteienskappe en toepassing van antosianiene van inheemse Suid-Afrikaanse plante as voedselkleurmiddels

10:05 – 10:25

2-02

Simoné Viljoen (NWU) – Meganiese ingenieurswese

Ontwikkeling van 'n model vir die voorspelling van kweekhuisgasvrystellings vir Suid-Afrikaanse industriële fasiliteite

3-02

Leandri Liebenberg (UV) – Chemie

Renium(I) trikarbonielkomplekse van 1’-(alkielamino)aurone en amino-auroonimiene as potensiële chemoterapeutiese middels

10:30 – 10:50

2-03

Arnold Jansen (UP) – Chemiese ingenieurwese

Die probleem met gebruikte voertuigbande: plasmavergassing as alternatiewe oplossing

3-03

Juandré Saayman (NWU) – Farmakologie

Sildenafil as monoterapie- en aanvullingstrategie in knaagdiermodelle van behandelingsweerstandige depressie

10:55 – 11:15

2-04

Lohani Esterhuizen (US) – Bedryfsingenieurswese

Vooruitskatting van energieverbruik deur myne met masjienleertegnieke

3-04

Ursula Oosthuizen (UV) – Chemie

Studie van renium en goud metaalverbindings as anti-kanker en anti-mikrobiale middels

11:20 – 11:40

2-05

Rudolph Myburg (UV) – Rekenaarwetenskap en informatika

Implementering van die nlBvW-algoritme in 'n geïsoleerde blokskakelstelsel

3-05

Monique Opperman (NWU) – Biochemie

Veranderinge in die urienmetaboloom van tuberkulose pasiënte tydens suksesvolle en onsuksesvolle behandeling

11:45 – 13:00

Middagete

Sessie 4

Voorsitter:  Dr Hertzog Bisset (NECSA)

13:05 – 13:25

4-01

Erkenning van kunsmatige intelligensie as uitvinders in Suid-Afrikaanse reg
deur Pieter Visagie van Adams en Adams

13:30 – 13:50

Sessie 5

Sessie 6

Voorsitter:  Prof Rudi Pretorius (UNISA)

Voorsitter:  Prof Cornie van Sittert (NWU)

5-01

Annarie Oelofse (NWU) – Chemie

Ontwikkeling van 'n digtheidfunksionaalteorie-model om bi-metaal Au/Cu nanopartikels vir koolstofreduksiereaksies te bestudeer

6-01

Janine Schuin (US) – Mikrobiologie

Fusarium-spesie teenwoordigheid en patogeenopsporing in die mieliemikrobioom in Suid-Afrika.

13:55 – 14:15

5-02

Lucas Erasmus (UV) – Fisika

Optimalisering van ‘n fosformateriaal vir sonkragtoepassing

6-02

Joretha du Buisson (NWU) – Dierkunde

Voorlopige resultate oor die biodiversiteit van bloedparasiete wat Suid-Afrikaanse paddas infekteer

14:20 – 14:40

5-03

Theuns Nel (NWU) – Chemie

SO2- en H2O-adsorpsie op Pt-oppervlakke:  'n digtheidsfunksionaalondersoek

6-03

Johandré Bothma (UV) – Rekenaarwetenskap en informatika

'n Ondersteunende stelsel vir die toets van konsensusalgoritmes

14:45 – 15:05

5-04

Johané Odendaal (UV) – Fisika

Diffusie van Cu/ZnO en Cu/Zn dunlagies

6-04

David Venter (NWU) – Chemie

'n Kort oorsig van surfaktante

15:10 – 15:30

 

6-05

Robert Drikus Coertzen (UV) – Plantwetenskappe

Evaluering van opbrengsverwante eienskappe in groente soja onderworpe aan geïnduseerde droogtestremming

Sessie 7 - Plakaatsessie

Voorsitter:  Dr Hertzog Bissett (NECSA)

15:35 – 15:39

7-01

Helena Hattingh (NWU) – Geo- en ruimtelike wetenskappe

Aktuele afbakeningskriteria vir die klassifikasie van landelike nedersettings in Suid-Afrika

15:44 - 15:48

7-02

Nastassja Viljoen (US) – Wingerdkunde

Interaksie van oeslading en trosgrootte op rypwording en gehalteparameters van Vitis vinifera cv. Sable Seedless tafeldruiwe

15:53 – 15:57

7-03

Dina Linde (UP) – Veekunde

Die samestelling van die rumen mikrobioom van Suid-Afrikaanse voerkraalbeeste met verwysing na bakterieë, archaea en fungi

16:02 – 16:06

7-04

Carla Jacobs (UV) – Chemie

Die sintese, wysigings en toepassings van verskeie Cu2O nanopartikels

16:11 – 16:14

7-05

Janice Faith Murray (UWK) – Mediese biowetenskappe

Die evaluering van spermgehalte in die Kaapse heuningby en die in vitro effek van gifstowwe op spermfunksionaliteit en struktuur

16:18 – 16:40 Beoordelaarsessie per deelnemer en vrae

Helena Hattingh (NWU)

Nastassja Viljoen (US)

Dina Linde
(UP)

Carla Jacobs
(UV)

Janice Faith Murray (UWK)

Sessie 8

16:40 – 17:00

8-01

Erkenning van borge en afsluiting van Dag 1: Dr. Hertzog Bisset

             
 

 

Vrydag 29 Oktober 2021

ZOOM Skakel:

Topic: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe - Dag 2
Time: Oct 29, 2021 09:00 AM Johannesburg
 
Join Zoom Meeting
 
Meeting ID: 966 3297 3083
Passcode: 751832

Sessie 9

Voorsitter:  Prof Cornie van Sittert)

09:00 - 09:10

9-01

Opening:  Prof. Cornie van Sittert

09:15 – 09:45

9-02

Gasspreker:  “Vredefortkoepel” - Prof. Frans Waanders

09:50 – 10:10

Sessie 10

Sessie 11

Voorsitter:  Prof Rudi Pretorius (UNISA)

Voorsitter:  Dr Hertzog Bissett (NECSA)

10-01

Jaco Prinsloo (NWU) – Ingenieurwese

'n Nuwe telemetrie-moniteringstelsel om Industrie 4.0 inisiatiewe in die Suid-Afrikaanse swaarnywerheidsektor te bevorder

11-01

Pierre Venter (UP) - Aktuariële wetenskap

VIX-termynopsie verskansing: Toepassing van die Heston-Nandi-model

10:15 – 10:35

10-02

Sandri du Plessis (US) – Chemiese ingenieurswese

Die meting en modellering van lae druk fase-ewewig data vir binêre sisteme van alkane en alkohole

11-02

Aneke Kruger (UV) – Dierkunde en entomologie

Oorsig van die superorde Cladocera (Branchiopoda) in die Vrystaat Provinsie

 

10:40 – 11:00

10-03

Madelein van Straaten (NWU) – Wiskunde en toegepaste wiskunde

Wortels van H-selftoegevoegde matrikse oor die kwaternione

11-03

Delene van Wyk (UP) – Statistiek

Ontwikkeling van 'n samevattende generator model vir kardioïedmodellering in rigtingstatistiek

11:05 – 11:25

10-04

Runé van der Merwe (UV) – Dierkunde en entomologie

Die rol van liggaamsgrootte as 'n faktor wat nisvariasie binne herbivoorbevolkings beïnvloed

11-04

Ettiene Wiese (NWU) – Chemie

Die verband tussen analitiese tegnieke, fisies-chemiese eienskappe van surfaktante en hul toepassingsmoontlikhede

11:30 – 11:50

10-05

Lize-Mari Erasmus (UP) – Veekunde

'n Ondersoek na die uitwerking van ouditiewe stimulasie as omgewingsverryking in ‘n Holstein-kudde deur die gebruik van kortisol as biomerker

11-05

Anke de Smidt (UV) – Dierkunde en entomologie

Aalwurm-opname in twee natuurreservate van die Vrystaat Provinsie, Suid-Afrika

11:55 – 13:00

Middagete

Sessie 12

Voorsitter:  Prof Rudi Pretorius (UNISA)

13:05 – 13:35

12-01

Effektiewe soektogte: Kies jou sleutelwoorde reg deur Dr. Jean du Toit

13:40 – 14:00

Sessie 13

Sessie 14

Voorsitter:  Prof Cornie van Sittert (NWU)

Voorsitter:  Dr Hertzog Bissett (NECSA)

13-01

Melanie Visser (UV) – Chemie

Universele metodiek vir die sintese van flavonoïede en benso[b]furane

14-01

Alexis Levendis (UP) - Aktuariële wetenskap

'n Saamgestelde model vir verstrykings- en sterftevoordele in Suid -Afrika

14:20 – 14:45

13-02

Francois de Beer (UV) – Chemie

Die sintese en kristalstrukture van verskeie beskermde jodo-alanien aminosure

14-02

Wilku Meyer (UV) – Plantwetenskap

Rasdiversiteit van Puccinia helianthi in Suid-Afrika

14:50 – 15:10

13-03

Francois Viljoen (UP) - Plant en grondwetenskap

Fitotoksiese effek van ochratoksien (OTA), zearalenone (ZEA) en deoksynivalenol (DON) op akkerboonsaailinge

14-03

Jolandi Schoeman (UV) – Omgewingsbestuur

Ontwerpbeginsels vir drywende vleilande

15:15 – 15:35

13-04

Martinus Nel (NWU) – Chemiese ingenieurwese

Omskakeling van munisipale afval na biokoolstof deur middel van hidrotermiese vervloeiing

14-04

Amanda van Dyk (UP) – Statistiek

Hoe effektief is ‘n herparameterisering van die omgekeerde normaalverdeling?

Sessie 15

Voorsitter:  Prof Rudi Pretorius (UNISA)

15:40 – 15:50

15-01

Bedankings:  Dr Hertzog Bisset

15:55 – 16:15

15-02

Slotwoord en simposiumafsluiting:  Verteenwoordiger van SAAWK-Raad