Navorsingsfokus

Die doel van ons navorsingsgroep is om nuwe, koste-effektiewe en omgewingsvriendelike membraangebaseerde skeidingsoplossings vir industriële sowel as landelike toepassings te vind, met spesifieke klem op Suid-Afrikaanse relevansie. In ons navorsingsgroep is daar twee kruisgekoppelde sleutelgebiede van belang:

 

  • Hulpbronbydsveredeling: Suid-Afrika is ryk aan hulpbronne en dit is 'n nasionale prioriteit om prosesse en tegnologieë te ontwikkel om hierdie grondstowwe te bevoordeel asook om nuwe markte te ontsluit. Basiese beginsels van membraantegnologie word toegepas op beide nuwe en bestaande prosesse om die doeltreffendheid van die proses en die waarde van die betrokke produkte te verbeter.
  • Energieproduksie: Wêreldwye energieverbruik styg. Dit vereis die ontwikkeling van i) nuwe energieproduksiestelsels sowel as ii) die verbetering van bestaande stelsels. 

Picture1

 

Groepleier 

Agtergrond

Publikasies en patente