Wiskunde Opknappingskursus 2020

Die Wiskunde Opknappingskursus:

Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in Januarie plaas. Die R&O-gids vir ons eerstejaarstudente lys alle datums, tye en lokale vir die kursus. 

 

Hierdie is nie 'n kursus wat 'n student den om hul punte te verbeter nie. Die kursus berei die student voor vir sy wiskunde klasse.


Kliek op die volgende skakels om inligting rakende die Wiskunde Opknappingskursus vir 2020 af te laai:


Vir verdere navrae kontak asb. vir Dr Mariette Hitge:

  +27 18 299 2579
  Gebou G3, kamer 121, Potchefstroomkampus