NWU eer die nagedagtenis van dr Tom Gouws

Afrikaans

NWU eer die nagedagtenis van dr Tom Gouws

‘n Gewese adjunk-visekanselier van die destydse Universiteit van Bophuthatswana (Unibo), dr Tom Gouws, is vandeesweek begrawe nadat hy in sy huis in Pretoria deur rowers vermoor is.