NWU het nou UNESCO-leerstoel oor multimodale leer en die OOH

Afrikaans

NWU het nou UNESCO-leerstoel oor multimodale leer en die OOH

Die stigting van ’n leerstoel oor multimodale leer en OOH aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is onlangs deur UNESCO goedgekeur. Daar is tans wêreldwyd slegs 737 UNESCO-leerstoele, met slegs 10 in Suid-Afrika.