Welkom by die Laboratorium vir Analitiese Dienste
Die Laboratorium vir Analitiese Dienste val onder die Eenheid vir Chemiese Hulpbronveredeling.
Toerusting gebruik:
- NMR
- XDR
- 2D-GC/MS
- Q-TOF-MS
- MALDI-TOF-TOF-MS
Kontak ons:
Dr Johan Jordaan
Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus
Eenheid vir Chemiese Hulpbronveredeling
018 299 2349