Dierkunde in Landbouwetenskappe

Die voorgraadse program wat deur die vakgroep aangebied word, is daarop gemik om gekwalifiseerde personeel te ontwikkel wat opgelei word om Dierwetenskaplikes met bekwaamheid in navorsing te wees asook om studente 'n professionele opleiding te gee in die praktiese toepassing van wetenskaplike beginsels vir diereproduksie.

Graadopsies

  • Diploma in Veekunde
  • BSc Landbou Veekunde
  • MSc Landbou in Veekunde
  • PhD Landbou in Veekunde

Loopbaangeleenthede

Private sektor

  • Diervoeder maatskappye
  • Diereteeltstasies
  • Bees-, skape- en bokke-, Vark-, Pluimvee- en Suiwelproduksie maatskappye
  • Landbou firmas
  • Navorsingswetenskaplikes
  • Konsultantmaatskappye

Openbare sektor

  • Nasionale en Provinsiale Departemente van Landbou
  • universiteite

Nie-regeringsorganisasies

  • Nasionale en internasionale NRO's
  • Navorsings- en Beleidinstellings