Die voorgraadse program wat deur die departement aangebied word, het ten doel om gekwalifiseerde personeel te produseer wat as Landbou-ekonome kan funksioneer met die oog op die navorsing, evaluering, ontwikkeling, bestuur en evaluering van landbou-ontwikkelingsprogramme en -projekte vir die ontwikkeling van die landbousektor, landboubesigheid en landelike gemeenskappe.
Graadopsies
BSc Landbou-ekonomie
Loopbaangeleenthede
Private sektor
• Landboubesigheidsfirmas
• Kommersiële banke
• Ondersteuningsdienste (bv. S.A Cane growers vereniging)
• Bemarkingsnavorsing
• Ekotoerisme
• Konsultantfirmas
Openbare sektor
• Nasionale en Provinsiale Departemente van Landbou
• Universiteite
Nie-regeringsorganisasies
• Ontwikkelingskorporasies en Finansiesinstellings
• Nasionale en internasionale NRO's
• Navorsings- en Beleidinstellings