Nagraadse studies

CARST bied die volgende nagraadse studies aan:

  • Honneurs in Toegepaste Stralingswetenskap en Tegnologie - 1 jaar voltyds
  • Magister in Toegepaste Stralingswetenskap en Tegnologie - 2 jaar voltyds en deeltyds
  • Doktor in die Wysbegeerte in Wetenskap (PhD in Stralingswetenskap) - 3 jaar voltyds en deeltyds

Na-doktorale Navorsingsgenootskap-1 jaar (Hernubare)