Studente Simposium
R&O
Notas:
Die program vir die aankoms en registrasie van eerstejaar studente vir 2017 sal teen Desember 2016 gelaai word. Studente binne die Fakulteit Natuurwetenskappe met dringende navrae kan vir Mej. Ashleigh Pieterse (Senior Skakelbeampte) by 018 299 2711 kontak.
Mini-Opedag 2017
Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Mini-Opedag sal 15 Februarie 2017 gehou word. Voornemende student kies watter fakulteit hulle wil besoek en daarna beweeg hulle na die ASV-stalletjies in Lover’s Lane waar hulle met ons student oor studie opsies kan gesels.
Voornemende student wat die dag bywoon en die Fakulteit se aanbied solank wil deurgaan, of wat na afloop van die dag die aanbieding wil aflaai en weer deurgaan kan so maak deur om hier te kliek. Indien ʼn voornemende student hulle vakadviseurslysie verloor het, kan hulle dit hier aflaai.
Hier is ʼn lys skakels na die fakulteit se verskeie skole:
- Skool vir Biologiese Wetenskappe
- Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe
- Skool vir Rekenaar-, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
- Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe
- Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika
Hou ʼn oog op ons nuusblad en Facebook-blad om te kyk hoe die dag verloop het!
Noordwes-Universiteit Opedag
Datum: 6 Mei 2017
Notas:
Voornemende studente is welkom om ons inligtingsessies by te woon en met ons vakadviseurs te gesels. Verdere inligting rakende die NWU Opedag sal in 2017 bekend gemaak word. Indien u enige navrae het rakende ʼn BSc of BArt Scien graad binne die Fakulteit Natuurwetenskappe het, kan u vir Mej. Ashleigh Pieterse (Senior Skakelbeampte) by 018 299 2711 of Mev. Heleen Swart (Fakulteitsbestuurder) by 018 299 2304.
Fakulteit Natuurwetenskappe Loopbaandag
Datum: 9 Maart 2017
Plek: Gebou G1