Loopbane

Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg.  

ʼn Paar beroepsmoontlikehede sluit in:

  • Universiteite en tersiêre institusies: dosente en navorsers
  • Navorsing: Raad vir Geowetenskap, Mintek, Miningtek, van die CSIR, WRC en ARC
  • Privaat sektor: konsultasie maatskappye met betrekking tot siviele ingenieurswese, industrie en omgewings-gebonde kwessies soos besoedelling en die rehabilitasie van versteurde areas, mineraalmyn industrie, eksplorasie maatskappye, bank (projekfinansiering) en omgewingsbewaring konsultasie besighede.
  • Regeringsdepartemente: Departement van Energie, Mineraal Bronne, Watersake, Landbou, Bosbou en Visserye.

Indien u ʼn beter meter van die verskeie loopbaanmoontlikhede binne hierdie veld versoek, kan u gerus op GoStudy.net/nwu rondkyk. Hierdie webtuiste sal u help om die regtige kwalifikasie te kies in terme van u beroepskeuse.