Statistiese Kortkursusse

Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie kortkursusse in Statistiek aan.

Hierdie kortkursusse is spesiaal saamgestel in terme van inhoud, statistiese-analise sagteware, kursuslengte, ens. Kortkursusse bestaan uit beide ʼn toeretiese- en praktiese komponent.

Kortkursusse, spesiaal saamgestel om maatskappye se individuele opleidingsbehoeftes te bevredig, kan ook binnehuis aangebied word indien meer as 15 afgevaardigdes bywoon.

Vir meer inligting, kontak ons ons asseblief by marike.cockeran@nwu.ac.za