PhD-kursusse

Ph.D.-kursusse

Philosophiæ Doctor in Wetenskap met Ramprisikowetenskap

Kwalifikasieode: 2CC R14          Kurrikulumkode: N901P

Wat hierdie kursus bied

Die nuwe Ph.D. in Ramprisikowetenskap is ’n navorsingsgebaseerde Ph.D. en bestaan uit ’n proefskrif.

Toelatingsvereistes

Meestersgraad in die Wetenskappe en geskikte werkservaring op ’n NKR vlak 9. Die aantal toelatings is beperk en die programkomitee sal alle aansoeke op akademiese meriete evalueer. Toegang tot die Internet en e-pos is noodsaaklik.

Doen aanlyn aansoek: http://studies.nwu.ac.za/af/postgraduate-studies/hoërgrade-administrasie

Duur en struktuur

Die duur van die kursus is drie – vier jaar (voltyds of deeltyds). Titels en verhanderlinge moet binne ses maande na registrasie geregistreer word.

  • Modulekode: DRRS 971
  • Beskrywende naam: Proefskrif
  • Krediete: 360

Kontak asb. vir mev. Maria Raubenheimer (+27 18 299 4249) vir navrae rakende die Ph.D.-program