Die ACDS bied ’n verskeidenheid van kwalifikasies om van te kies
Nagraadse Diploma
- Hierdie diploma bied toegang tot aansoek vir ’n M.Sc. in Omgewingswetenskappe met Ramprisikowetenskap
M.Sc.
- Die Meestersgraad in Omgewingswetenskappe met Ramprisikowetenskap is navorsingsgebaseer en bestaan uit ’n verhandeling
Ph.D.
- Die nuwe Ph.D. in Ramprisikowetenskap is ’n navorsingsgebaseerde Ph.D. en bestaan uit ’n proefskrif