Paddas van Suid-Afrika

Paddas van Suid-Afrika

ʼn “App” ontwerp deur Prof Louis du Preez en Vincent Carruthers

Met die hulp van medeskrywer Vincent Carruthers en “Penguin Random House” het Prof Louis du Preez vanaf Dierkunde ʼn eerste van sy soort “app” rakende paddas in Suid-Afrika. Die “app” is nie net ʼn maklike identifikasie gereedskap nie maar is ook waardevol vir navorsing.