Welkom by die Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering (LAMM)
Die Laboratorium vir Toegepaste Molekuulmodellering val onder die Navorsingsfokusarea vir Chemiese Hulpbronveredeling.
Toerusting gebruik:
- HP Proliant AMD Opteron Cluster
Kontak ons:
Prof Cornie van Sittert
Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus
Eenheid vir Chemiese Hulpbronveredeling
018 299 2338