Loopbane

Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde:

Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale gesondheid (soos asbes vergiftiging en die radio-aktiewe besoedeling van water), die impak wat die infrastruktuur ontwikkeling, mynbou en industriële aktiwiteite op die omgewing met die oog op die algemene bewaring en bestuur van die omgewing. 

Ingenieurs geologie – ʼn geoloog moet die kondisie van die grond en klip-oppervlakte bevestig voordat hoë geboue, brûe, tonnels, damme en stortingsterreine gebou kan word of voor nuwe stedelike ontwikkeling kan plaasvind.  

Mineralogie en geochemie – hierdie behels laboratorium werk met betrekking tot byvoorbeeld die fisiese en chemiese eienskappe van minerale en klippe. 

Navorsingsgeologie  - hierdie geoloë versamel en voorsien inligting rakende die verskeie geologiese velde soos die geologiese kaarte en geochemiese kaarte van Suid-Afrika as geheel. 

Geo- en Ruimtelike Wetenskappe bied van die mees opwindende loopbane. Veral as u van veldwerk hou en navorsing verkies wat nie net in laboratoriums gedoen word maar wat vereis dat u monsters in die veld inspekteer en versamel in plaas van ʼn verskaffer katalogus.   

  • Bio-geograaf/Ekoloog
  • Kartograaf
  • klimatoloog
  • Kus Bestuurder
  • Kollege/Universiteit Lektor/Navorser
  • Gemeenskapsontwikkeling
  • Bewaringsbeampte
  • Bewaarder
  • Konsultant in 'n reeks geografiese gebiede
  • Ontwikkelings fasiliteerder
  • Lewering Bestuurder
  • Diplomaat
  • Aarde Wetenskaplike
  • Ekonomiese Ontwikkelings beplanner
  • Omgewings Opvoeder
  • Omgewingsimpak Analis
  • Omgewingsbestuurder
  • Omgewingsbeplanner
  • Buitelandse Diens Beamptes
  • Geografiese Inligtingstelsels Spesialis
  • Geoloog
  • Geo-fisikus
  • Geomorfoloog
  • Gevaarlike Afval beplanner
  • Gesondheidsdienste beplanner
  • Hidroloog
  • Grondgebruik beplanner
  • Kaart redakteur
  • Kaart Bibliotekaris
  • Kaart, Lugfoto en Satelliet Prent Interpreteerder
  • Marknavorser
  • Meteoroloog
  • Militêre beplanner
  • Natuurlike Hulpbronne Bestuurder
  • Die polisie
  • Streekbeplanner
  • Sosiale ekoloog
  • Maatskaplike Wetenskaplike
  • Grondkundige
  • Onderwyser (elementêre & sekondêre)
  • Toerisme-ontwikkeling / Toergids
  • Verkeer Bestuurder
  • Vervoerbeplanner
  • Reisagent
  • Stedelike / Stadbeplanner
  • Water Hulpbronbestuurder

"Go Study" webtuiste

Indien u ʼn beter meter van die verskeie loopbaanmoontlikhede binne hierdie veld versoek, kan u gerus op die Go Study webstuiste rondkyk. Hierdie webtuiste sal u help om die regte kwalifikasie te kies in terme van u beroepskeuse.