Platinumgroepmetale

Navorsingsfokus

'n Groep wat op sekere aspekte van die chemie van die platinumgroepmetale (PGM's) fokus, is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika geleë is, ook plaaslik bekend as die Platinum-provinsie, aangesien die meerderheid van die wêreld se platinumreserwes hier geleë en ontgin word.

 

•  Groepleier

Agtergrond

Navorsingsapparatuur

Publikasies

 

Kontak Ons:

Dr. Cobus Kriek

Groep leier

Platinumgroepmetale Navorsingsfokusgroep

Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe

Fakulteit Natuur- en Lanbouwetenskappe

Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

Potchefstroom

2530, Suid-Afrika

Telefoon: 018 299 2345

E-pos: cobus.kriek@nwu.ac.za