Oor ons

Welkom by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika

Menslike metabolomika is die studie van die stel metaboliete wat in 'n organisme, sel of weefsel teenwoordig is.