Handleiding

INHOUDSOPGAWE

VOORWOORD (Laai dokument af)

 

HOOFSTUK 1. Inleiding en agtergrond (Laai dokument af)

1.1 Praktiese betekenisvolheid
1.2 Wanneer is effekgrootte-indekse nodig?
1.3 Vereistes vir goeie effekgrootte maatstawwe
1.4 Gebruik van effekgrootte in toepassingsvelde van Statistiek
1.5 Effekgroottes in statistiese literatuur en- rekenaarpakkette
1.6 Doelstellings en struktuur van handleiding

 

HOOFSTUK 2. Soorte Effekgrootte–indekse: ‘n Literatuuroorsig (Laai dokument af)

2.1 Metingskale en aannames
2.2 Effekgrootte-indekse vir Groepverskille
2.3 Effekgrootte-indekse gebaseer op Verbande
2.4 Effekgrootte-indekse gebaseer op Groep-oorvleueling
2.5 Meerveranderlike Effekgrootte-indekse
2.6 Slotopmerkings

 

HOOFSTUK 3: Voorbeelde uit navorsingspraktyk (Laai dokument af)

3.1 Voorbeeld A : Hipoterapeutiese egoversterking (HES) by manlike hartomleidingspasiënte (de Klerk et.al., 2004)
3.2 Voorbeeld B: Die persoonlikheidsvoorkeure van dosente en studente (Rothmann et.al., 2000b)
3.3 Voorbeeld C: Rook en die risiko van koronêre hartsiekte (Kline, 2004a: 155-156)
3.4 Voorbeeld D: Selfrespek van drie gemeenskappe in Noordoos- Australië (Smithson, 2000:246)
3.5 Voorbeeld E: Cholesterol en Bloeddruk van hartpasiënte (Smithson, 2000: datastel HEART)
3.6 Voorbeeld F: Serum-cholesterol van mans binne aktiwiteitsgroepe
3.7 Voorbeeld G: Vraelys oor vooroordele aangaande ingevoerde motors (Statsoft, Inc, 2004: Voorbeeld datastel ’10 item’)

 

HOOFSTUK 4: Gestandaardiseerde Verskille (Laai dokument af)

4.1 Cohen se d
4.1.1 Beraming van d
4.1.2 Vertrouensintervalle vir d
4.1.3 Teen-nul effekgroottes
4.1.4 Interpretasie van die teen-nul effekgrootte
4.2 Glass se
4.2.1 Beraming en vertrouensinterval vir
4.3 Effekgrootte- indekse by heterogene variansies
4.3.1 Keuse van enige populasie SA
4.3.2 Keuse van grootste SA
4.3.3 Geweegde SA
4.4 Effekgrootte-indeks vir afhanklike groepe
4.4.1 Vertrouensintervalle vir D D en '
4.5 Teen-nul waardes vir ander effekgroottes om twee gemiddelde te vergelyk
4.6 Riglynwaardes vir effekgrootte-indekse gebaseer op gestandaardiseerde verskille
4.6.1 Klein effek
4.6.2 Medium effek
4.6.3 Groot effek
4.6.4 Waarskuwings (Kline, 2004a: 132)
4.7 Praktiese betekenisvolheid

 

HOOFSTUK 5: Verbande tussen veranderlikes (Laai dokument af)

5.1 Effekgrootte van lineêre verbande tussen twee kontinue veranderlikes
5.1.1 Riglynwaardes vir korrelasie effekgrootte-indeks
5.1.2 Vertrouensintervalle vir korrelasie effekgroottes
5.1.3 Teen-nul waarde by korrelasies
5.1.4 Aanpassing van korrelasie vir betroubaarheid
5.2 Effekgroottes van lineêre verbande tussen ‘n kontinue kriteriumveranderlike en meer as een voorspeller veranderlike
5.2.1 Semiparsiële R2 as effekgrootte-indeks
5.2.2 Parsiële R2 as effekgrootte-indeks
5.2.2 Die effekgrootte-indeks f 2
5.2.3 Riglynwaardes vir proporsie variansie
5.2.4 Punt en intervalberaming van proporsie variansie (Smithson, 2001)
5.2.5 Vertrouensintervalle vir parsiële 2
5.3 Effekgroottes van die verband tussen ‘n kontinue en digotome veranderlike
5.3.1 Verband tussen ‘n kontinue veranderlike en lidmaatskap van twee groepe.
5.3.2 Aanpassing vir betroubaarheid
5.3.3 Proporsie variansie toegeskryf aan lidmaatskap van twee populasies
5.3.4 Riglynwaardes vir proporsie variansie toegeskryf aan populasie-Lidmaatskap
5.4 Effekgroottes by 2 x 2 - frekwensietabelle
5.4.1 Verband tussen x en y
5.4.2 Binomiaal effekgrootte voorstelling (Rosenthal et.al 2000: 17)
5.4.3 Die teen-nul van die BESD
5.4.4 Vertrouensinterval vir
5.4.5 Waarskynlikheidsmaatstawwe uit 2 x 2 frekwensietabelle
5.4.6 Verskil in proporsies
5.4.7 Riglynwaardes vir verskille in proporsies
5.4.8 Koers- of risiko-verhouding
5.4.9 Relatiewe kansverhouding (“odds ratio”)
5.4.10 Interpretasie van KR as effekgrootte
5.5 Effekgrootte van verband tussen twee nominale veranderlikes
5.5.1 Beraming van w
5.5.2 Vertrouensinterval vir w
5.5.3 Riglynwaardes vir w

 

HOOFSTUK 6: Vergelyking van meer as twee groepe metings (Laai dokument af)

6.1 Indekse vir omnibus-effekte by onafhanklike metings
6.1.1 Beraming van 2
6.1.2 Vertrouensintervalle vir 2
6.1.3 Vergelyking van meer as twee proporsies
6.1.4 Riglynwaardes vir omnibus-effek 2
6.1.5 Motivering van riglynwaardes van Cohen
6.2 Indekse vir omnibus-effekte by afhanklike metings
6.2.1 Intraklas-korrelasie koëffisiënt
6.2.2 Cronbach alfa-koëffisiënt
6.2.3 Vertrouensintervalle vir I r en (k) xx r
6.2.4 Ooreenstemmingsgrense en herhaalbaarheidskoëffisiënt
6.3 Indekse vir kontras-effekte
6.3.1 Keuses van * en ˆ*
6.3.2 Riglynwaardes vir effekgroottes van kontraste
6.3.3 Kontraste by afhanklike metings
6.3.4 Vertrouensintervalle vir / * y d =y s , onafhanklike steekproewe
6.3.5 Vertrouensintervalle vir / * y d =y s vir afhanklike steekproewe
6.4 Vergelyking van onafhanklike groepe nadat gekontroleer is vir ‘n
koveranderlike
6.4.1 Kontraste by kovariansie-analise
6.4.2 Vertrouensintervalle van effekgrootte-indekse na kontrolering van ’n Koveranderlike
6.4.3 Meer as een koveranderlike

 

HOOFSTUK 7: Meerveranderlike effekgrootte-indekse (laai dokument af)

7.1 Vergelyking van twee groepe, m veranderlikes
7.1.1 Riglynwaardes vir D
7.2 Effekgrootte van kontras-effekte by m veranderlikes en k groepe
7.3 Meerveranderlike omnibus effek
7.4 Effekgrootte-indekse by kanoniese korrelasies
7.5 Riglyne vir meerveranderlike omnibus-effekte

 

HOOFSTUK 8: Effekgroottes en Groepsoorvleueling (laai dokument af)

8.1 Inleiding
8.2 Afstand en klassifikasie
8.2.1 A priori waarskynlikhede
8.2.2 Gelyke populasie-kovariansiematrikse
8.2.3 Ongelyke populasie-kovariansiematrikse
8.2.4 Twee eenveranderlike populasies: klassifikasie met ROCanalise
8.3 Trefkoers en beraming daarvan
8.3.1 Twee eenveranderlike normaal-populasies met variansies homogeen
8.3.2 Twee meerveranderlike normaalpopulasies met gelyke kovariansie-matrikse
8.3.3 Meer as twee meerveranderlike populasies
8.4 Effekgrootte-indeks vir korrekte klassifikasie
8.4.1 Proporsionele kans-kriterium
8.4.2 Maksimum-kans kriterium
8.4.3 Statistiese toetsing van tref-frekwensie
8.5 Effekgrootte-indeks: Verbetering-bo-kans
8.6 Verband tussen proporsie variansie ( 2 ) en verbetering-bo-kans-indeks ( I )
8.6.1 Homogene variansies of kovariansiematrikse
8.6.2 Heterogene variansies of kovariansiematrikse
8.7 Riglynwaardes vir indeks I
8.8 Gebruike van indeks I

 

BYLAE (Laai dokument af)

a) Metodes vir die bepaling van presiese vertrouensintervalle vir δ, δD en ψ

       1. Twee onafhanklike groepe

       2. Twee afhanklike groepe

       3. Kontraste

b) Skatting en vertrouensintervalle van die Mahalanobis D

c) Skatting en vertrouensintervalle vir die ξ2-indeks gebaseer op die Hotelling-Lawley-statistiek

       vir die m -veranderlike MANOVA (kyk Steyn & Ellis, 2009)

 

Verwysings