Professionele kwalifikasies 

waarvoor studente voorberei word:

  • FASSA – Fellow of the Actuarial Society of South Africa
  • FIA – Fellow of the Institute of Actuaries
  • PRM – Professional Risk Manager
  • CERA – Certified Risk Actuary

Aktuariële Wetenskap

Tipiese werkgeleenthede in die finansiële sektor vir studente wat in Aktuariële Wetenskap spesialiseer sluit in:

  • Aktuaris
  • Risikobestuurder

Hoofsaaklik in groot maatskappye in die finansiële dienstesektor (bv. Sanlam, Liberty, Ou Mutual, Momentum, Absa, Nedbank, Standard Bank, FNB, SAS, KPMG, Ernst & Young en PriceWaterhouseCoopers).

Kwantitatiewe Risikobestuur

Tipiese werkgeleenthede in die finansiële sektor vir studente wat in Kwantitatiewe Risikobestuur spesialiseer sluit in:

  • Mark- of Kredietrisiko-onteleder
  • Kommersiële bankier
  • Korporatiewe bankier
  • Tesourie-analis
  • Besluitondersteuningspesialis
  • Beleggingsanalis
  • Finansiële beplanner

Hoofsaaklik in groot maatskappye in die finansiële dienstesektor (bv. Sanlam, Liberty, Ou Mutual, Momentum, Absa, Nedbank, Standard Bank, FNB, SAS, KPMG, Ernst & Young en PriceWaterhouseCoopers).

Finansiële Wiskunde

Tipiese werkgeleenthede vir studente wat in Finansiële Wiskunde spesialiseer sluit in:

  • Finansiële produkontwikkelaar
  • Gestruktureerde Finansieringspesialis
  • Finansiële beplanner
  • Finansiële Wiskundige

Hoofsaaklik in groot maatskappye in die finansiële dienstesektor (bv. Sanlam, Liberty, Ou Mutual, Momentum, Absa, Nedbank, Standard Bank, FNB, SAS, KPMG, Ernst & Young en PriceWaterhouseCoopers).

Data-ontginning/Bedryfsanalise/Datawetenskap

Tipiese werkgeleenthede vir studente wat in Data-ontginning/Datawetenskap/Bedyfsanalise spesialiseer sluit in:

  • Datawetenskaplike
  • Analise-ontleder
  • Kwantitatiewe strateeg
  • Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
  • Besluitondersteuningsontleder
  • Finansiële statistikus
  • Data-ontginningsanalis
  • E-handel bedryfsanalis
  • Vervalsings/bedroganalis
  • Databasisbemarker-analis
  • Strategiese bedryfsanalis

In elke sakesektor moet bestuurders die uitdagings van reuse datastelle die hoof bied, en hulle benodig mense met gevorderde analitiese vaardighede om die sakegeleenthede te ontgin wat in hierdie datastelle versteek is. Daar is tans ʼn groot aanvraag vir mense met hierdie gevorderde analitiese vaardighede.

Hoofsaaklik in groot maatskappye in die finansiële dienstesektor (bv. Sanlam, Liberty, Ou Mutual, Momentum, Absa, Nedbank, Standard Bank, FNB, SAS, KPMG, Ernst & Young en PriceWaterhouseCoopers).