Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe

Waar kan jy werk?

Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos:  

  • Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB)
  • Universiteite en Hoërskole
  • Regeringsorganisasies (SABS, MRC, NECSA, MINTEK)
  • Farmaseutiese nywerhede
  • Waterrade
  • Forensiese laboratoriums
  • Tekstielbedryf
  • Landbousektor
  • Plant- en prosesbestuurders
  • Laboratorium assistente
  • Chemiese analis/modulator   

Biochemie is 'n 'instaatstellende' vak. Dit is noodsaaklik vir loopbane in:

  • Wetenskapsrade: LNR, MNR, WNNR, NICD
  • Akademie: Universiteite en Universiteite van Tegnologie
  • Voedsel- en wynbedryf: SAB, Anchor Yeast, IWBT
  • Bedryf: SAPPI, MINTEK
  • Farmaseutiese Maatskappye: Roche, Pfizer
  • Patologie Laboratoria: Ampath, Lancet, PathCare
  • Biotegnologie-maatskappye: KAPA Biosystems, Synexa, LifeTechnologies
  • Entstofontwikkeling: Deltamune, Biovac
  • DST

Fisici word in die volgende velde/organisasies benodig:

  • NECSA (Nuclear Energy Commission of South Africa) bv. Die vervaardiging van silikoon skyfies deur metode van bestraling met die Safari-1 reaktor   
  • ARC (Agricultural Research Council) vir algemene ontwikkeling van toepaslike tegnologie  
  • HartRAO; (Hartebeeshoek Radio Astronomic Observatory) vir navorsing
  • IMT (Institute of Marine Technology) Geofisikus-, oseaan- en ruimtetegnologie
  • MRC (Medical Research Council) mediese navorsing (insluitende hospitale) met die fokus op bestralingtegnologie (gesondheidsfisikus)
  • NVS (National Accelerator Centre) vir navorsing en bestralingstegnologie
  • SAAO, Navorsing in sterrekunde en astrofisika
  • SABS, Ontwikkeling van tegnologieë wat deur die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde geïmplementeer is   
  • SAWB, Ontwikkeling van weer- en klimaatmodules
  • CSIR (Council for Scientific and Industrial Research) vir die ontwikkeling van verskeie tegnologieë soos lugdinamika en laser tegnologie
  • Eskom, Kernreaktor bedryf soos Koeberg en Palindaba
  • SADF (South African Defence Force) Tegnologie ontwikkeling en dosering by die Militêre Akademie in Saldanha
  • De Beers Industriële Diamant Divisie (nou Element Six)  Basiese en toegepaste navorsing op diamante
  • Telkom, Telekommunikasie, satelliettegnologie, optiese versel, laser tegnologie en nanotegnologie  

"Go Study" webtuiste

Indien u ʼn beter meter van die verskeie loopbaanmoontlikhede binne hierdie veld versoek, kan u gerus op die Go Study webstuiste rondkyk. Hierdie webtuiste sal u help om die regte kwalifikasie te kies in terme van u beroepskeuse.