Kontak Ons

Belangrike kennisgewing:

Projekte (Dissertasies, Tesisse) vir finale indiening op 28 November 2025: Moet volledig by ons geregistreer wees teen 7 November 2025.
Projekte vir indiening in 2026: Sal op ons waglys geplaas word en slegs toegewys word sodra konsultante die 2025-projekte afgehandel het.
Voorstelle vir indiening teen einde November 2025: Geen verdere projekte wat die hersiening van voorstelle vir 2025-indienings behels, sal aanvaar word nie.

Om die hulp van ons konsultante aan te vra, volg asseblief ons gesentraliseerde proses deur op die prent hieronder te klik: 

SKD Registrasieproses

 Sien kontakbesonderhede hieronder vir algemene of rekening navrae:

Posadres:
Privaatsak X6001
Potchefstroomkampus
Noordwes-Universiteit
Potchefstroom
2520

Fisiese Adres:
Gebou G3, Kamer 224
Potchefstroomkampus
Noordwes-Universiteit
Potchefstroom
2531

Algemene Navrae:

Mev Jeanne Coetzee (SKD Sekretaresse)
018 299 2551

Rekening Navrae:

Me Monique van Deventer
018 285 2447
Hoof van Departement:
 
Kortkursusse:
 

Kaarte en Aanwysings