Botaniese Tuin: Kontak ons

    

Besoekersinligting:

Die NWU Botaniese Tuin is oop vir lede van die publiek. Ons vra egter dat groepe vooraf kennis gee van hulle besoek. Skoolgroepe is ook welkom. Kontak ons gerus indien u enige verdere inligting benodig.


Ligging:

Die Botaniese Tuin is langs die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit gele, in Calderbanklaan, op pad na die Potchefstroom-dam. Breedtegraad 26° 43. 951’ S; Lengtegraad, 27° 05. 701’ E.

Aanwysingskaart


Besoekure

Maandae tot Vrydae: 07:30-16:00

Geen toegangsfooi (Geen groepe sonder reëlings vooraf nie)

Geen foto sessies ('Photo shoots') word in die tuin toegelaat nie!


Kontakbesonderhede:

Tel: +27 18 299 2753
Chris.VanNiekerk@nwu.ac.za 

Fisiese adres: 
NWU Botaniese Tuin
Calderbanklaan
Potchefstroom

Posadres: 
NWU Botaniese Tuin
Noordwes-Universiteit
Potchefstroomkampus
Potchefstroom, 2520
Suid-Afrika