Biochemie

Wat is Biochemie?

Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalieë so verskil van die verbindings wat in nie-lewendige sisteme voorkom, noem ons hulle biomolekules. Deur om die struktuur-verhouding van die biomolekules te bestudeer, dra biochemikusse by tot, by voorbeeld, die ontwikkeling van inentings en terapie van aansteeklike siektes, genetiese manipulering van organismes en die begrip van die molekulêrebasis van ensiem werking, fermentasie, erflikheid, aangebore siektes, kanker en die pad na persoonlikemedikasie.

 

    Biochemie bestaan uit die volgende vakke:

    • Inleiding tot Biochemie
    • Metabolisme
    • Ensimologie      
    • Molekulêre Biologie   
    • Analitiese Biochemie                          

    Navorsing en nagraadsestudies