Kwalifikasies

Voorgraadse studie

Baccalaureus Scientiae (3 jaar)

REGISTRASIES

FNAS R&O: https://natural-sciences.nwu.ac.za/r-o-2022 
FNAS Senior Registrasie https://natural-sciences.nwu.ac.za/senior_registration
NWU R&O: http://studies.nwu.ac.za/first-years-2022?_ga=2.34607137.1496689956.1641456395-838842462.1617096102
NWU Senior Registrasie: http://studies.nwu.ac.za/studies/registration 

 

Kyk gerus na BWI se Bemarikingsvideo om jou opgewonde te maak oor wat alles verwag kan word wanneer enige van die vier programme studeer.

Die NWU Virtuele Toer sal aan jou 'n welkome verweloming bied by ons pragtige kampusse en studies by die Sentrum vir BWI.


Elk van hierdie programme is gesktruktureer met ʼn spesifieke uitkomste met betrekking tot kennis en vaardighede in die programuitkomste gestel.

Vir die akademiese jaarboek, kliek hier.

Beurse beskikbaar, kliek hier.


Nagraadse studie

Honneurs (1jaar)

Die Hons BSc Aktuariële Wetenskappeprogram van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika ® (BWI)  is by die Institute and Faculty of Actuaries (IFA) geakkrediteer om vrystelling vir CT1-CT8 (http://www.actuaries.org.uk) aan te beveel.

Die Sentrum vir BWI is ook vir dieselfde kursusse (A101-A103 en A201-A205) by die  Aktuariële Vereniging van Suid-Afrika (http://www.actuarialsociety.org.za) geakkrediteer. PRMIA (professional risk managers’ international association) het die Hons BSc Kwantitatiewe Risikobestuursopleidingsprogram vir Vlak I en Vlak II van hulle PRM (professional risk manager) (see http://www.prmia.org/). Na voltooiing van die Hons BSc is BWI-studente uitstekend voorberei vir die FRM (Financial Risk Management) en CFA (Charter Financial Analyst) eksamens.  Interimakkreditasie is ook van die  Aktuariële Vereniging van Suid-Afrika (AS) ontvang vir AS se vlak A1 en A2 kursusse. Ons wag op terugvoer van AS oor die finale akkreditasie.  ERM-II (sien www.ermii.org) het die BWI risiko-opleiding en –navorsingsprogramme geakkrediteer.

Vir die akademiese jaarboek, kliek hier.

MSc (1jaar)

Tydens die tweede semester van hul die BWI meestersgraad word studente vir drie tot vier dae per week by ʼn bepaalde maatskappy geplaas.  Dit word van hulle verwag om hul kennis en vaardigheid aan te wend om ʼn werklike probleem vir die maatskappy op te los onder die gesamentlike leiding van ʼn BWI akademiese toesighouer en ʼn industriële projekoffisier.  Die tweeledige vereiste is dat waarde tot die maatskappy toegevoeg word en dat die vermoë om akademiese navorsing uit te voer op meestersvlak gedemonstreer word. Die proses is goed gestruktureer en word bestuur volgens ʼn sorgvuldig geartikuleerde metodologie wat baie gewild in die industrie is. Van die voordele is onder meer dat die studente maklik werk kry, en dat, met die hulp van insette van die industrie, hoogs relevante navorsingstuitkomste verkry word. BWI-studente word hoog geag deur die industrie, soos gesien kan word in die verskillende aanhalings deur prominente bestuurders in die aanhalingsafdeling aan die einde van die dokument. Sedert sy ontstaan, het die BWI  327 MSc-studente afgelewer, van wie elkeen ʼn industriegerigte navorsingsverslag ingedien het. Die industrie het die meeste van hierdie verslae baie positief geëvalueer en gevind dat hulle beslis direk besigheidswaarde toevoeg: 85% van hulle het op ʼn vyfpuntskaal meer as 3 uit 5 behaal.

Die program lewer jaarliks ongeveer 35 MSc-graduandi. Die gewildheid van die program by die industrie word bewys deur die feit dat die versoeke vir projekte vanuit die industrie jaarliks bykans tweemaal soveel is as die beskikare studente, ʼn ratio van byna 2:1.

Vir die akademiese jaarboek, kliek hier.
 

PhD

Hier meer inligting oor 'n PhD-graad in Risiko-analise by die navorsingseenheid van BWI

 

Kliënte vanuit die industrie

Die huidige ooreenkoms met industriekliënte Barclays Africa en SAS is nie eksklusief nie. Dit maak soortgelyke ooreenkomste met hul mededingers moontlik, wat BWI hul kliëntebasis sowel as hul diensaanbieding vir die risikobedryf kan laat verbreed .
Alhoewel die Sentrum ondersteun word deur Barclays Africa eb SAS, was die Sentrum vir BWI nog altyd trots op sy onafhanklikheid.  Byvoorbeeld:

  • BWI-graduandi is beskikbaar vir en is voorsien aan alle maatskappye wat hul vaardighede benodig. Industriegerigte navorsingsprojekte is reeds vir ʼn hele aantal ander kliënte gedoen.
  • BWI toegepaste navorsingsprojekte is uitgevoer, hoofsaaklik vir Barclays Africa, maar ook vir verskeie ander banke.
  • Hoewel die sentrum ondersteun word deur Barclays Africa en SAS, was die Sentrum vir BWI nog altyd trots op sy onafhanklikheid.
  • Die Sentrum vir BWI betrtek ook ander universiteite in hul gerigte navorsing.

Hieronder is ʼn lys van kliënte wat gebruik gemaak het van die dienste deur die Sentrum aangebied:

  • Alexander Forbes Insurance Co.
  • Andile (Pty) Ltd.
  • Capitec Bank Holdings Ltd.
  • Deutsche Bank AG.
  • Ernst & Young Global Ltd.
  • HSBC Bank PLC.
  • IQ Group.
  • JD Group Limited
  • KPMG Services (Proprietary) Ltd.
  • Liberty Group.
  • MMI Holdings Ltd.
  • Monocle Solutions (Pty) Ltd.
  • Mutual & Federal Insurance Co. Ltd.
  • Neo Laboratories Co. Ltd.
  • OUTsurance Insurance Co. Ltd.
  • Rand Merchant Bank.
  • Santam.
  • South African Reserve Bank.
  • Stanlib.
  • Telkom SA SOC Ltd.
  • TransUnion Credit Bureau (Pty) Ltd.
  • Truworths.
  • True North Partners South Africa (Pty) Ltd.
  • Algorithmics (SA) (Pty) Ltd.
  • Barclays Bank PLC.
  • Experian Information Solutions Inc.
  • Deloitte Touche Tohmatsu Ltd.
  • First National Bank, a division of First Rand Bank.
  • Investec.
  • IQ Risk.
  • King Price Insurance Co. Ltd.
  • Lendex Group Ltd.
  • Lloyds Bank PLC.
  • Momentum, a division of MMI Group Ltd.
  • MTN (Pty) Ltd.
  • Nedbank Ltd.
  • Old Mutual Life Assurance Co.
  • PwC.
  • Real People (Pty) Ltd.
  • SAS Institute Inc.
  • Standard Bank.
  • SunGard.
  • The Foschini Group
  • XDS (Pty) Ltd.