Kontak ons

1

Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is in verskeie departemente verdeel. Elke departement is verantwoordelik vir spesifieke take en kommunikasie. Maak asseblief seker dat jy die regte persone vir jou navraag kontak deur die aftrekkieslys hieronder te gebruik.

Dekane

Neem asseblief kennis dat die Uitvoerende Dekaan en Adjunkdekane nie studentenavrae hanteer nie. Personeel en medewerkers wat 'n dekaan wil kontak, kan deur hul persoonlike assistente met hulle kontak maak.

Dekaan

 

Persoonlike Assistent

Uitvoerende Dekaan

1

Prof David Modise

Uitvoerende Persoonlike Assistent

2

Mev Belinda Lombard

016 910 3554

   

Adjunk Dekaan: Navorsing en Innovasie

2

Prof Francois van der Westhuizen

Persoonlike Assistent

2

Mej Emma Maletsoa

018 299 2301

   

Adjunkdekaan: Onderrig en Leer

2

Prof Helen Drummond

Persoonlike Assistent

2

Mev Maria Ramookho

018 389 2051

   

Adjunk Dekaan: Toegewysde Funksies

2

Prof Thebe (Rodney) Medupe

Persoonlike Assistent

2

Mev Belinda Lombard

016 910 3554

   

 

Studente Akademiese Lewensiklusadministrasie (SALA)

Vir enige studente-administrasie-navrae soos byvoegings, moduleveranderings, staking of beëindiging van studies, verandering van kampus, studenterekords, ens. kontak asseblief die SALA-lede van u kampus:

 

  • Bestuur:

Fakulteitsadministrateur

1

Mev Heleen Swart

018 299 2304

Gebou G5, Kamer G13, Potchefstroomkampus


  • Potchefstroomkampus:

Fakulteitsadministrateur

(Voorgraads en FNLW PK SALA Funksies)

1

Mnr Hein Fielies

018 299 2458

Gebou G5, Kamer G03. Potchefstroomkampus

 

Senior Nagraadse Administrateur

1

Mev Farzana Hussain

018 299 2002

Gebou G5, Kamer G01, Potchefstroomkampus

 

Administrateur: Roosters en Assesserings

1

Mev Adellé Jerling

018 285 2761

Gebou G5, Kamer G14, Potchefstroomkampus


  • Mahikengkampus:

Fakulteitsadministrateur

(Voorgraads en FNLW MK SALA Funksies)

1

Mej Shebo Kakula

018 389 2481

Gebou A4, Kamer 2051, Mahikengkampus

 

Senior Nagraadse Administrateur

1

Mej Musanchi Sichembe

018 389 2314

Gebou A4, Grondvloer, Mahikengkampus

 

Voorgradse Administrateur

1

Mev Abigail Corns

018 389 2761

Gebou A4, 1ste Vloer, Mahikengkampus

 

Administrateur: Roosters en Assesserings

1

Mev Fonie Podile

018 385 2955

Gebou A4, 1steVloer, Mahikengkampus


  • Vanderbijlpark Kampus:

Tydelike Administratiewe assistent

1

Mej Margie Williams

016 385 2051

Gebou 8, Grondvloer, Vanderbijlpark Kampus

 

Korporatiewe Verhoudings en Bemarking

Vir enige tipe korporatiewe kommunikasie, belangegroepverhoudings, bemarking, studentewerwing, webwerf, sosiale media, geleenthede, ens. vir die fakulteit oor die NWU se drie kampusse, kontak asseblief die Senior Skakelbeampte:

Senior Skakelbeampte

1

Mej Ashleigh Pieterse

018 299 2711

Gebou G5, Kamer G05, Potchefstroomkampus