Sluitingsdatums vir honneursaansoeke
BSc Hons:
- Biochemie - 19 September 2025
- Chemie - 31 Oktober 2025
- Fisika - 31 Oktober 2025
- Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels - 30 Junie 2025 (Keuringseksamen in Augustus)
- Wiskundige Statistiek - 19 September 2025
- Wiskunde - 22 Januarie 2026 (Evaluasies sal betyds gedoen word tot Januarie 2026)
- Toegepaste Wiskunde - 22 Januarie 2026 (Evaluasies sal betyds gedoen word tot Januarie 2026)
- Aktuariële Wetenskap - 19 September 2025
- Besigheidsanalise - 19 September 2025
- Kwantitatiewe risikobestuur - 19 September 2025
- Omgewingsgeologie - 31 Oktober 2025
- Ekologiese interaksies en ekosisteemveerkragtigheid - 31 Oktober 2025
- Biodiversiteit en Bewaringsekologie - 31 Oktober 2025
- Aquatiese ekosisteemgesondheid - 31 Oktober 2025
- Geïntegreerde plaagbestuur - 31 Oktober 2025
- Geografie en Omgewingsbestuur - 31 Oktober 2025
- Hidrologie en Geohidrologie - 31 Oktober 2025
- CARST – 31 Oktober 2025
Diplomas:
- Nagraads Diploma in Ramprisikobestuur - 31 Oktober 2025
Doen hier aansoek