Missie en Visie

 


STRAGIESE DOELWITTE:


 

 

Aksieplanne word in die Fakulteit Natuurwetenskappe geïmplementeer ten einde die gestelde ekwiteitsteikens ten opsigte van personeel en studente te bereik.

 

 

 

Loods 'n ondersoek na afstand- en e-leerprosesse en praktyke in die natuurwetenskappe met die oogmerk om moontlik groter getalle studente deur oop- en afstandsleer in die toekoms te kan te bedien.

 

 

 

Ontwikkel nuwe Landbouprogramme wat deur die Fakulteit op 'n koste-effektiewe wyse geïmplementeer kan word.

 

 

Identifiseer en ondersoek die vestiging van twee nuwe leerstoele of deskundigheidsentra

Gewaswetenskappe

 

Ondersoek 'n stelsel ter verbetering van die deurlopende monitering van studentevordering en -deurvloei.

 

 

 

Ondersteun navorsingsontwikkeling van akademiese personeel deur aktiewe loopbaanbeplanning en die skep van geleenthede..

Dieregesondheidstudies

 

Die bemagtiging van navorsers deur die daarstelling van geskikte navorsingsinfrastruktuur.